Al ooit 'n Boedelontleding en beplaning laat doen ? Moenie omkant gevang word deur gebrekkige testamente en boedels wat nie likied is nie.
Pierregadvies
Estate planning, financial planning according to life stages based on more than 25 years in the financial sector.
Het jy op datum testament en hoe likied is jou boedel ?
Wanneer laas is jou testament hersien en likiditeitsbeplanning van jou boedel gedoen ?
Uit beleggingsoogpunt is dit in huidige onstabiele markte verstand tyd en nie hart tyd. Maw moenie nou emosionele besluite neem nie, die beleggingsbeginsel geld steeds - wat afgaan moet in toekoms weer styg.
05/07/2019
Wanneer laas is jou testament hersien en hoe lyk likiditeit van jou boedel ?
Beroertes onder jonger mense is aan die toeneem. Twee uit 5 mense bo die ouderdom van 40 jaar ly aan hartsiekte, hoe bloeddruk of het kanker. Maak nou werk daarvan om uit te vind oor kritiekesiekte dekking. Bogenoemde siektes kan mens finansieel breek indien jy dit oorleef.
Voorsiening maak vir aftrede is nie 'n opsie nie, dit is 'n moet ! Hoe vroeer hoe beter, mask nie saak hoe mens voel oor die land of wat doemprofete se nie. Wanneer mens op daardie ouderdom kom en moet van ander afhanklik wees word jou menswaardigheid aangetas en is dit te laat. Ek sien te veel sulke gevalle vandag. Al neem mens 'n annuiteit uit wat net groot genieg sal wees om jou mediesefonds na aftrede te betaal, sal dit al baie help. Dit is ook nou 'n goeie "tool" om te gebruik vir belastingverligting.
Indien jy jonger as 50 jaar is en nie tans kritiekesiektedekking het nie, moet jy dit ernstig oorweeg. Dit maak ook voorsiening om met diagnose van o.a. Alzheimers en Parkinsons jou uit te betaal.Meer as 70 ernstige siektes word gedek en jy kan vir elkeen eis indien dit nie met mekaar verband hou nie.
Sal jou geliefdes versorg wees indien jy nie 2019 oorleef ? Dit geld vir wederhelftes ook. Het jy 'n op datum testament wat die versorging van jou familie reg aanspreek ? Mask dit in hierdie jaar prioriteit.
22/12/2018
Finansiele beplanning gaan oor voorsiening te maak vir jouself met aftrede, groot siektes oor jou pad kom, voorsiening vir jou geliefdes en daljmk ook familie. Maak dit prioriteit in 2019.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
11 Middlestreet
Vredendal
8160