SFP Wealth Vredendal - Gideon Roux

SFP Wealth Vredendal - Gideon Roux

Share

SFP Wealth Vredendal | Gideon Roux. Authorised Financial Services Provider: [41158]

Insurance broker & financial planner helping families, farmers and businesses with short-term insurance, life cover, estate planning and financial advice. SFP Wealth Vredendal | Gideon Roux helps individuals, families, farmers, and business owners with insurance and financial planning advice in Vredendal and the surrounding areas. Services include short-term insurance, commercial insurance, agricu

28/08/2026

Ek onthou toe R1 000 ekstra baie geld was.

Toe begin 'n mens meer verdien...
en snaaks genoeg โ€”
die ekstra geld kry ook werk. ๐Ÿ˜‚

Beter kar.
Bietjie lekkerder eet.
Nog 'n debit order.
Net een dingetjie hier en daar.

En kort voor lank wonder jy:
โ€œMaar ek verdien dan meer?โ€

Ken jy daai gevoel?
โค๏ธ Baie goed
๐Ÿ‘ So half
๐Ÿ˜‚ Los my uit, Gideon

27/08/2026

Ek het nog nooit my toekomstige self ontmoet nie.

Maar ek stuur nogal baie rekeninge vir hom. ๐Ÿ˜…

โ€œEk sal later begin spaar.โ€
โ€œVolgende maand.โ€
โ€œAs ek eers bietjie meer verdien.โ€

Dis snaaks.

Vandag se Gideon kry die voordeel.
Toekomstige Gideon kry die rekening.

So kom ons maak dit persoonlik:
Hoe goed behandel jy jou toekomstige self?

โค๏ธ Hy gaan my bedank
๐Ÿ‘ Ek probeer
๐Ÿ˜‚ Ons moet dringend gesels
๐Ÿ˜ฎ Ek skuld hom seker al geld

26/08/2026

Belasting vrye spaar plan - kom ek en jy begin ie eerste stap!

26/08/2026

Elke R200 koop iets.

Selfs die een wat jy spaar.

Die een koop iets vir jou nou.
Die ander koop iets vir jou eendag.

Die probleem?
Ons kan nou sien.
Ons kan eendag nie sien nie.

So kom ons toets dit:
Jy kry R200 wat jy glad nie verwag het nie.

โค๏ธ Ek geniet hom.
๐Ÿ‘ Ek sit hom weg.
๐Ÿ˜‚ Ek doen altwee.

Geen regte antwoord nie. Net jou antwoord.

25/08/2026

Ek gee hierdie geleentheid vir jou om n verskil in jou eie lewe te maak..... Vandag!

Ek verwag niks van jou, behalwe dat jy die eerste stap moet neem tot jou beter self.

Volg my, waar ek jou idee rondom klein daaglikse gewoontes aanspreek tor die groter eind resultaat.

Nie net in finansies nie, maar in enige aspek van jou lewe.

25/08/2026

Geen huis word gebou en is eendag voltooi nie.

Dit neem duisende bakstene, konstante effort en deursettings vermoรซ.

Dit begin klein!

24/08/2026

Ons kop werk darem snaaks met geld!!

R200 om te spandeer:
โ€œAg, dis net R200.โ€
R200 om te spaar:
โ€œR200? Elke maand?โ€
Presies dieselfde R200.

So, wees eerlik โ€” wat gebeur met 'n ekstra R200 in jรณรบ rekening?
๐Ÿ‘ Ek spaar hom.
โค๏ธ Ek spandeer hom.
๐Ÿ˜‚ Ek beplan om hom te spaar...
๐Ÿ˜ฎ Watter R200? Hy's klaar weg.

Antwoord eerlik. ๐Ÿ˜

Want your business to be the top-listed Accountant in Vredendal?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


32 Matzikama Street
Vredendal
8160

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00