01/09/2026
Mag elkeen van ons kliënte se besighede hierdie lente blom, groei en floreer — net soos die pragtige blomme rondom ons. 🌸✨
’n Geseënde Lentedag
Accountants
01/09/2026
Mag elkeen van ons kliënte se besighede hierdie lente blom, groei en floreer — net soos die pragtige blomme rondom ons. 🌸✨
’n Geseënde Lentedag
01/09/2026
Wanneer jy en ’n jarelange kliënt vandag heeltemal per toeval in dieselfde kleurskema opdaag🤣
Heerlike Lentedag 🌷
08/08/2026
📌 What could delay your tax refund?
🔹Banking details verification
🔹Income tax verification
🔹An audit
🔹Outstanding tax returns
🔹Outstanding debt
🔹Incorrect or incomplete information
✅ Contact is for fast and easy submissions🙏
What could delay my refund from being paid to me? | South African Revenue Service When you submit your tax return, the following may delay your refund from being paid (if a refund is due):
31/07/2026
Tsele supports World Alopecia Day.
Today we raise awareness, celebrate courage, and remind everyone that beauty is not measured by hair.
Be kind. Be compassionate. Be inclusive.
Together, we can make a difference.
🤍
24/07/2026
🕊️ Ter nagedagtenis aan ’n gewaardeerde kliënt
Met groot hartseer het ons van die afsterwe van een van ons geliefde kliënte verneem.
Vir meer as twee dekades was jou gesig en glimlag bekend by Tsele.
Ons wil ons innige simpatie uitspreek aan die familie, vriende en almal wat hierdie groot verlies betreur. Mag julle troos en krag vind in die mooi herinneringe wat vir altyd sal voortleef.
Baie dankie vir die jare van ondersteuning, lojaliteit en vertroue. U nalatenskap sal onthou word.
🕊️ Rus sag.
26/06/2026
Income tax return filing dates🙌
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 13:00 |