πΈπ Baie dankie, Blomland Kleuterskool! ππΈ
Baie dankie aan Blomland dat julle deel was van ons spesiale Lentedagviering! π·π©
Ons waardeer julle deelname en is baie bly dat ons die geleentheid gehad het om die kinders se dag βn bietjie soeter en vroliker te maak. πβ€οΈ
Dit was βn groot plesier om hierdie spesiale dag saam met julle te vier!
D5BSG β Ons maak groei soet! π©π±
D5 Business Services Group
Audit, Accounting, Consulting and Tax related services.
01/09/2026
πΈπ© βn Groot DANKIE van D5BSG! π©πΈ
Baie dankie aan al die skole wat deel was van ons Lentedag-pret! π·π
Dit was vir ons βn groot voorreg om βn bietjie ekstra soetigheid en vreugde aan die kinders se dag te bring. ππ© Die glimlagte, opgewondenheid en vrolikheid het ons harte warm gemaak!
Ons is bly ons kon die kinders vir Lentedag βn bietjie soet maak! πΈβ€οΈ
Dankie aan elke skool, onderwyser en kind wat hierdie dag so spesiaal gemaak het.
D5BSG β Ons maak groei soet! ππ©π±
22/08/2026
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
Levin And Steyn Building, 383 Ontdekkers Road
Roodepoort
1716
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:30 |
| Tuesday | 08:00 - 16:30 |
| Wednesday | 08:00 - 16:30 |
| Thursday | 08:00 - 16:30 |
| Friday | 08:00 - 16:30 |