Van Dyk Smit Financial Services

Van Dyk Smit Financial Services

Share

Van Dyk Smit’s offer a one stop service to all in taxation, finances, wills, deceased estates. Van Dyk Accountants CC was established during January 1996 .

Sybrand van Dyk is the only member of the corporation. He is registered with SAIPA (South African Institute of Professional Accountants) and is also an approved training centre, who train students to become Professional Accountants. He completed his Honours Baccalaureus Computationis at Unisa and did his articles with a chartered accounting firm in Lichtenburg. He has wide experience in tax matter

Photos from Van Dyk Smit Financial Services's post 20/07/2026

Ons kuier vandag en more bietjie by Akademia se Loopbaanskou!

Kom maak ‘n draai by die Gerhard-straat Kampus📍

Kies reg, Kies VDSFS.

17/07/2026

🏋️ Eksklusief vir Van Dyk Smit-kliënte!

Kry 10% afslag op jou Virgin Active-lidmaatskap.

Kontak jou naaste klub vir meer inligting.

15/07/2026

Salarisadministrasie hoef nie ingewikkeld te wees nie.

Laat dit aan ons oor, terwyl jy jou besigheid laat groei. ✔️

15/07/2026

Neem Kennis‼️

13/07/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Elismarie!

Mag dit ń baie geseënde nuwe lewensjaar vir jou wees. Dankie vir al jou harde werk, ons waardeer jou.

28/06/2026

🎉 GROOT NUUS! 🎉

Ons is trots om aan te kondig dat Van Dyk Smit Finansiële Dienste genomineer is vir Best of the Best Pretoria 2026! 🏆💙

Hierdie nominasie sou nie moontlik wees sonder die ondersteuning van ons ongelooflike kliënte, vriende en gemeenskap nie – baie dankie dat julle deel is van ons reis! 🙏

Nou het ons julle hulp nodig! ⭐
🗳️ Stem vir ons deur die QR-kode te skandeer of die skakel op die plasing te volg.

https://www.bestofsouthafrica.co.za/pretoria/bop-voting-services/

Dankie dat julle saam met ons bou aan ’n beter toekoms! 💙

26/06/2026

📢 Belastingseisoen 2026 is hier! 📑

Moenie wag tot die laaste minuut nie. Deur jou belasting vroeg in orde te kry, bespaar jy tyd, verminder jy stres en voorkom jy onnodige vertragings.

🗓️ Belangrike datums:
✔️ Outo-assesserings: 1 – 12 Julie 2026
✔️ Nie-voorlopige belastingpligtiges: 13 Julie – 23 Oktober 2026
✔️ Voorlopige belastingpligtiges & Trusts: 13 Julie 2026 – 22 Januarie 2027

By Van Dyk Smit Finansiële Dienste help ons jou om die proses eenvoudig, vinnig en sonder kopseer af te handel.

📞 Kontak ons vandag en laat ons jou belastingaangeleenthede professioneel hanteer.

📍 856 Vleiloerie Straat, Montana Park
📧 [email protected]
📞 012 548 1741

12/06/2026

❄️ SOMER LYFIES WORD IN DIE WINTER GEMAAK ❄️💪

Dis koud buite… maar dis die perfekte tyd om aan jou fiksheid te begin werk 😎🔥

En nou het Van Dyk Smit Finansiële Dienste kliënte nóg meer rede om gym toe te gaan! 🏋️‍♀️💙

✨ EKSKLUSIEWE Virgin Active voordele:
💥 10% afslag op 12-maand lidmaatskappe
💥 R199 aansluitingsfooi
💥 Geen kaartfooie
💥 Geen pro-rata kostes

📍 Besoek jou naaste Virgin Active
📞 0860 GET FIT

12/06/2026

Geniet die langnaweek!

Ons is weer Woensdag, 17 Junie op kantoor.

09/06/2026

✨ Ontmoet vir Ickard Swanepoel ✨

Hy het vanjaar sy reis by Van Dyk Smit Finansiële Dienste begin. Met sy gretigheid om te leer en sy hardwerkende ingesteldheid is hy gereed om nuwe uitdagings aan te pak en waarde tot ons span toe te voeg.

Ons is opgewonde om hom deel van die span te hê!

Want your business to be the top-listed Accountant in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Address


856 Vleiloerie Street, Montana Park
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 14:30