30/01/2024
Hendrik Smit Makelaars
Vir Bekostigbare Premies, diens waarop jy kan staat maak en versekering waarop jy kan vertrou!!
30/01/2024
28/10/2023
Een van ons plakkate.
https://www.facebook.com/HollardInsurance
08/05/2022
Gelukkige Moedersdag aan elke mamma & Ouma!!
21/02/2022
Administrasie pos beskikbaar by Makelaar kantore in Rustenburg vanaf 1 Maart 2022
Vereistes:
-Matriek
-Goeie syfer vaardighede
-Baie goeie rekenaar vaardighede
-Werk goed in n span
-Noukeurig en deeglik met werk
-Tweetalig
-Goeie telefoon etiket en kliente diens
-Eie vervoer
Persoon moet verkieslik tussen 25 en 45 jaar van ouderdom wees
Salaris sal bespreek word tydens onderhoud.
Werksure: Maandag tot Vrydag 8h00 tot 16h30
Stuur jou CV en salaris verwagting na [email protected]
14/02/2022
Ons bied nog n spesialis produk vir ons kliente. Verseker jou karavaan of kampwa by die beste op die mark...kontak ons gerus vir n kwotasie!!
03/01/2021
Mag 2021 n jaar vol geluk, Vreugde en voorspoed vir Elkeen wees!
Ons span is gereed om U die beste diens en advies te bied, elke tree van die pad.
22/09/2020
Kontak ons gerus vir n Gratis kwotasie!!!
21/06/2020
Gelukkige Vadersdag aan elke pappa!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the business
Website
Address
Pretoria