04/09/2026
Verkope lyk goed maar die bankbalans vertel ’n ander storie?
Dit beteken nie noodwendig dat die besigheid nie winsgewend is nie.
Debiteure wat stadig betaal, die tydsberekening van inkomste en uitgawes, vaste kostes en ander werkkapitaalbehoeftes kan almal ’n groot invloed hê op hoeveel kontant werklik beskikbaar is.
Goeie rekeningkunde behoort jou te help verstaan waar die geld is, waar dit heen gaan en waar moontlike druk begin opbou.
APT Practitioners
Accounting • Payroll • Taxation
Clarity. Compliance. Confidence.
02/09/2026
As jou grootste kliënt 60 dae laat betaal — sal jou besigheid dit kan hanteer?
Kontantvloei gaan nie net oor hoeveel geld in die bank is nie. Dit gaan oor timing, betalingsverpligtinge, debiteure en of jou besigheid genoeg ruimte het wanneer dinge nie volgens plan verloop nie.
’n Winsgewende besigheid kan steeds onder druk kom as kontant te laat inkom.
Goeie finansiële insig help jou om vroeër te sien wat voorlê — en beter besluite te neem voordat daar druk ontstaan.
APT Practitioners
Clarity. Compliance. Confidence.
31/08/2026
Vandag is die sperdatum.
Die eerste voorlopige belastingperiode sluit vandag, 31 Augustus.
Maak seker dat jou voorlopige belasting betyds afgehandel is en dat die skatting wat ingedien word, behoorlik oorweeg is.
Nog onseker? Praat vandag met APT Practitioners.
Clarity. Compliance. Confidence.
28/08/2026
Voor jy submit maak seker die syfer maak sin.
Voorlopige belasting gaan nie net daaroor om ’n IRP6 betyds in te dien nie. Die skatting behoort ’n realistiese beeld van die besigheid se huidige finansiële posisie en verwagte prestasie te weerspieël.
Het die inkomste verander?
Was daar beduidende veranderinge in uitgawes?
En is daar enige eenmalige of ongewone transaksies wat in ag geneem moet word?
Met 31 Augustusom die draai, is dit nou die tyd om seker te maak jou voorlopige belastingposisie is behoorlik hersien.
Onseker of jou skatting nog sin maak? Praat met APT Practitioners.
Clarity. Compliance. Confidence.
26/08/2026
’n Dag weg van die kantoor, ’n paar goeie houe en nog beter geselskap. ⛳
Ons het gister die geleentheid gehad om ’n lekker golfdag by Woodhill by te woon en die dag saam met mede-sakelui en vriende te geniet.
Dankie vir ’n baie gesellige en goed georganiseerde dag.
26/08/2026
Jou omset is nie jou belasbare inkomste nie.
Met voorlopige belasting gaan dit nie bloot oor hoeveel geld deur die besigheid beweeg het nie, die skatting moet sin maak in die konteks van die besigheid se werklike finansiële posisie en verwagte prestasie.
As jou besigheid hierdie jaar gegroei, verander of onverwante uitgawes en transaksies gehad het, behoort jou voorlopige belastingposisie behoorlik hersien te word.
Voorlopige belasting | 31 Augustus
Praat met APT Practitioners indien jy onseker is of jou huidige skatting nog sin maak.
Clarity. Compliance. Confidence.
24/08/2026
Provisional tax is due 31 August.
If your business has changed during the year, your estimate may need another look.
Speak to APT Practitioners before submission.
Clarity. Compliance. Confidence.
19/08/2026
A stronger provisional tax estimate begins with stronger information. Estimating taxable income properly means looking at current performance, likely changes, relevant income streams and the broader financial picture not simply making assumptions under pressure. Better visibility supports better estimates, and better estimates support more confident compliance. If you would like help reviewing the numbers behind your estimate, APT Practitioners can assist.
APT Practitioners - APT Group
17/08/2026
Provisional tax is not only a compliance issue, it is also a cash-flow planning issue. Businesses and taxpayers who prepare in advance are usually in a stronger position when payment falls due. Setting aside funds earlier and reviewing the likely tax position ahead of time can reduce pressure and improve decision-making. At APT Practitioners, we believe good tax planning should support both compliance and financial confidence.
13/08/2026
One of the best ways to make provisional tax easier is to prepare the right information early. When the necessary records and supporting documents are already in place, the estimate can be approached with more confidence and fewer delays. Preparation improves accuracy, reduces stress and helps the overall process run more smoothly. If you need help getting everything in order, APT Practitioners can assist.