02/07/2026
Hello Almal, Sien asb skakel na ons nuutste nuusbrief! Genet die dag 😁
Newsletter June 2026 - TVZ Financial Services
We trust that you and your family are keeping well as we approach the halfway mark of 2026.
21/06/2026
👨👧👦 Gelukkige Vadersdag! 💙
Aan al die ongelooflike vaders wat elke dag met liefde, leiding en toewyding hul gesinne ondersteun – dankie vir alles wat julle doen.
Geniet hierdie spesiale dag saam met julle geliefdes.
Groete van die TVZ span
19/06/2026
⭐ We'd Love Your Feedback! ⭐
At TVZ Financial Services, we strive to provide professional financial planning, tax, estate, and retirement advice that makes a real difference in our clients' lives.
If we've assisted you, we'd greatly appreciate a quick Google review. Your feedback helps other people find a trusted financial adviser and allows us to continue improving our service.
📱 Simply scan the QR code below or click the link:
🔗 https://g.page/r/CZmYYMrkP_roEAE/review
Thank you for your support and for being a valued client of TVZ Financial Services.
03/04/2026
🌿✝️ Geseënde Paasfees aan al ons kliënte, vriende en familie! ✝️🌿
Mag hierdie spesiale tyd van die jaar vir julle vrede, hoop en nuwe begin bring.
Mag julle tyd saam met geliefdes gevul wees met vreugde, dankbaarheid en seëninge.
Geseënde Paasfees! 🐣🌸
26/02/2026
📢 Begroting 2026: Goeie nuus vir belasting- en spaarbeplanning
Die jongste begroting bring nie belastingverligting nie, maar daar is belangrike aanpassings en verhoogde vrystellings wat individue kan help om meer belastingdoeltreffend te spaar en te belê.
1️⃣ Belastingvrye Spaarrekeninge (TFSA)
Jaarlikse bydrae verhoog na R46 000 van R36 000
💡 Alle groei, rente, dividende en kapitaalwins is belastingvry. Om jou jaarlikse limiet te benut bly een van die beste maniere om langtermyn welvaart belastingdoeltreffend te bou.
2️⃣ Kapitaalwinsbelasting (KWB) – Jaarlikse vrystelling
Jaarlikse vrystelling vir individue: R50 000 van R40 000
3️⃣ Primêre woning – KWB vrystelling
Eerste R3 miljoen van kapitaalwins op jou primêre woning bly belastingvry van R2 miljoen.
Dit bied betekenisvolle verligting vir huiseienaars wanneer ’n eiendom verkoop word.
4️⃣ Aftreebydraes – Belastingaftrekking
Jaarlikse maksimum aftrekking verhoog na R430 000 van R350 000
💡 Maksimering van aftreebydraes bly een van die mees effektiewe maniere om jou huidige belasting te verminder én vir aftrede te bou.
5️⃣ Belastingkerwe en Mediese Krediete
Belastingkerwe en kortings is aangepas vir inflasie
Mediese skema belastingkrediete is ook inflasie-aangepas
👉 Dit help om die impak van "bracket creep" en stygende mediese koste gedeeltelik te verlig.
💡 Wat beteken dit vir jou?
Die grootste belastingvoordele lê nie in laer belastingkoerse nie, maar in die slim gebruik van beskikbare vrystellings en aftrekkings.
By TVZ Financial Services help ons jou om hierdie limiete optimaal te benut as deel van ’n gestruktureerde, belastingdoeltreffende finansiële plan.
📩 Kontak ons gerus vir ’n persoonlike oorsig van jou belasting- en spaarstrategie.
Budget in a minute
Budget 2026 highlights: Tax relief, higher TFSA limit, fuel and carbon levy hikes, deficit to narrow to 4% of GDP this year.
07/01/2026
✨ Ons is terug in die kantoor! ✨
Ons hoop u het ’n rustige en aangename feesseisoen beleef. Die TVZ Financial Services-span is nou weer terug in die kantoor en gereed om u in 2026 met u finansiële beplanning te ondersteun.
Ons wens u en u geliefdes ’n jaar toe gevul met voorspoed, stabiliteit en finansiële gemoedsrus 💼📈. Nou is die ideale tyd om u doelwitte te herevalueer en seker te maak dat u finansiële plan steeds in lyn is met dit wat vir u die belangrikste is.
Ons sien daarna uit om u ook hierdie jaar met kundigheid en persoonlike diens by te staan 🤝.
Vriendelike groete
TVZ Financial Planning
📞 021 856 2100 | 🌐
Toni van Zyl Financial Services. Gordon's Bay, Western Cape.
Toni van Zyl Financial Services. Gordons Bay, Western Cape.
25/12/2025
🎄 Geseënde Kersfees en ’n Voorspoedige Nuwejaar 🥳
15/10/2025
🇿🇦🔥WELL DONE BAFANA BAFANA! 🔥🇿🇦
Massive congratulations to our boys, Bafana Bafana, for qualifying for the FIFA World Cup! 🌍⚽ You’ve made the whole nation proud with your grit, passion, and heart. 🙌🏾💚💛
From all corners of Mzansi, we stand behind you! Let the world know what we know. 💥🇿🇦