Pieters & Kie

Pieters & Kie

Share

Pieters & Kie is gefokus om aan die veranderende behoeftes van alle fasette van sake en finansies te voorsien.

Besigheid is gestig in 2013 deur Jaco Pieters en bestaan al 7 jaar. Jaco is die Financial Director van Mentorvenoot
https://mentorvennoot.co.za

08/07/2024

🌟 Kies Pieters & Kie Rekenmeesters vir Professionele en Vriendelike Diens! 🌟

🔹 Betroubare sorg vir jou syfers.
🔹 Ervare en vriendelike span.
🔹 Persoonlike diens vir al jou rekeningkundige behoeftes.

Kontak ons vandag en ervaar diens met 'n glimlag!

📍 81 Fourie Straat, Ermelo, 2350
📞 072 604 6480
📧 [email protected]
🌐 www.pietersrek.co.za

18/06/2024

Beplan vir jou gesin se toekoms met Pieters & Kie, Rekenmeesters. Ons kundige
span is hier om jou te help met al jou finansiële behoeftes, van belastingbeplanning
tot boekhouding. Maak seker dat jou kinders se finansiële toekoms veilig is
deur vandag die regte keuses te maak. Kom besoek ons vriendelike personeel
by ons kantore in Ermelo.

Jou pad na finansiële vrede begin hier!

Kontak ons vandag om die verskil te ervaar:
👉🏻 072 604 6480
👉🏻 [email protected]
👉🏻 Besoek ons webwerf: www.pietersrek.co.za
👉🏻 81 Fouriestraat, Ermelo, 2350


16/06/2024

Vandag vier ons die krag, kreatiwiteit en potensiaal van ons jeug.
Julle is die argitekte van môre, vol drome, energie en die vermoë
om die wêreld te verander. Kom ons eer die jong geeste wat ons elke
dag inspireer met hul passie en dryfkrag.

Vanaf ons almal hier by Prieters en Kie wil ons graag almal 'n
Gelukkige Jeugdag toewens.

Praat direk met een van ons boekhouers deur
087 550 0515 of 072 6046 480 te skakel.


16/06/2024

'n Pa is 'n rigtingwyser wat altyd vir ons die regte pad sal wys
en wie se liefde ons kan lei om al ons drome te verwesenlik.
Vanaf ons almal hier by Prieters en Kie wil ons graag almal 'n
Gelukkige Vadersdag toewens.

Praat direk met een van ons boekhouers deur
087 550 0515 of 072 6046 480 te skakel.


30/05/2024

🌟 Pieters & Kie 🌟

By Pieters & Kie glo ons in die krag van RESPEK, VETROUE en GELUK. Dit is
net 'n paar van ons kernwaardes wat ons sukses dryf. Ons reis is gebou
op INTEGRITEIT en GOEIE WAARDES, wat verseker dat ons uitstekende diens elke
stap van die pad lewer.

Kontak ons vandag om die verskil te ervaar:
👉🏻 072 604 6480
👉🏻 [email protected]
👉🏻 Besoek ons webwerf: www.pietersrek.co.za
👉🏻 81 Fouriestraat, Ermelo, 2350

Sluit aan by ons op hierdie reis van uitnemendheid en kom ons bereik grootsheid saam! 🚀

09/05/2024

Ons is gesluit vandag op die 9de Mei 2024.

Vanaf ons almal hier by Pieter & Kie wil ons u n gelukkige
Hemelvaartdag toewens.

Praat direk met een van ons boekhouers deur
087 550 0515 of 072 6046 480 te skakel.


09/04/2024

Welkom by Pieters & Kie! Ons het onlangs na 'n splinternuwe kantoor in Ermelo getrek en ons is opgewonde om ons dienste aan die gemeenskap te bied. As die boekhouer agter die boer, is ons toegewy om jou besigheid se finansiële behoeftes te bestuur, sodat jy kan fokus op wat werklik saak maak - jou onderneming. Besoek gerus ons nuwe kantoor of kontak ons vir professionele en betroubare boekhoudingsdienste. Gaan na www.pietersrek.co.za of skakel 087 550 0515 vir meer inligting. Ons sien daarna uit om jou te help om jou besigheid tot nuwe hoogtes te neem!

Want your business to be the top-listed Accountant in Ermelo?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


N17, East/Ermelo Landboupark
Ermelo
2351