Pienaar Stofberg

Pienaar Stofberg

Share

Pienaar Stofberg has provided a full range of tax and accounting services to small and medium enterp

Pienaar Stofberg Management Consultants is made up of a team of highly trained and qualified financial professionals and accountants near Cape Town. Our skills lie in providing both business and individual accounting services to those who need assistance with the management of their financial affairs. We have over 20 years of expertise in the industry, so clients can have complete peace of mind w

02/09/2026

Vandag vier ons die twee ongelooflike vroue – Sonja Lamb en Lehandra Oosthuizen – wat Pienaar Stofberg se wiele glad laat draai.

Dankie vir julle organisasie, vriendelikheid, geduld en vir al die dinge wat julle doen wat ander dikwels nie eens raaksien nie.

Gelukkige Sekretaressedag! Ons waardeer julle meer as wat woorde kan sê.

01/09/2026

’n Nuwe seisoen. ’n Nuwe geleentheid om te groei.

Lente herinner ons daaraan dat groei tyd, aandag en die regte versorging nodig het.
Dieselfde geld vir jou besigheid en finansies.
Met goeie beplanning, die regte advies en ’n bietjie geduld kan klein stappe uiteindelik tot groot groei lei.
🌱 Mag jou besigheid hierdie lente net soos die natuur blom en floreer!

Pienaar Stofberg – saam met jou op die pad na groei.

26/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Lehandra! 🌷

Dankie vir die waardevolle rol wat jy as Letha Stofberg se persoonlike assistent vervul – jou toewyding, betroubaarheid en positiewe gesindheid maak ’n groot verskil.

Mag jy vandag besef hoe besonders jy is en hoeveel jy deur jou werk en menswees beteken. Ons bid dat die Here jou in die jaar wat voorlê sal seën, lei en beskerm, en jou hart sal vul met sy vrede en vreugde.

17/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Stefanie! Dankie vir jou harde werk, betroubaarheid en die waardevolle rol wat jy as boekhouer speel. Ons waardeer jou en wens jou ’n wonderlike jaar vol geluk en voorspoed toe!

14/08/2026

🌷 Gelukkige verjaarsdag, Letha!

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met God se seën, wysheid en vreugde. Dankie vir die passie, visie en hart waarmee jy Pienaar Stofberg lei – mag die Here jou krag gee vir elke nuwe tree.

Mag jy vandag weet hoe baie jy waardeer word!

Photos from Pienaar Stofberg's post 09/08/2026

Vandag vier ons die vroue wat met kennis, moed, deernis en vasberadenheid elke dag ’n verskil maak. By Pienaar Stofberg is ons trots op die vroue wat saam bou, saam groei en mekaar inspireer om altyd hul beste te gee. Mag elke vrou weet: jou bydrae maak saak, jou stem het waarde en jou krag lê ook in die verskil wat jy vir ander maak.

Gelukkige Vrouedag aan al die besonderse vroue!

01/08/2026

Vandag vier ons 32 jaar van Pienaar Stofberg!

Vir meer as drie dekades is dit ons voorreg om individue, entrepreneurs en besighede met betroubare finansiële en belastingoplossings te ondersteun.

Hierdie mylpaal sou nie moontlik wees sonder ons lojale kliënte, toegewyde span en elke persoon wat deel van ons reis was nie. Baie dankie vir julle vertroue en ondersteuning deur die jare.

Ons sien uit daarna om ook in die jare wat voorlê, met dieselfde integriteit, passie en persoonlike diens langs julle te stap.

✨ Op nóg baie jare van groei, sukses en sterk vennootskappe!

29/07/2026

Ontmoet vir Lené Stofberg 🌟
Lené is passievol daaroor om mense en besighede te help groei.
Leer haar 'n bietjie beter ken:
🏃‍♀️ Oefening is haar terapie.
🤝 Sy glo jy is die somtotaal van die mense met wie jy jouself omring, kies hulle mooi.
🌱 Daar is altyd iets positiefs – al is dit net 'n les.
✨ Konsekwentheid is die geheim vir sukses.
🏝️Prettige feit: Sy sal vir die res van haar lewe op ’n eiland kan bly, ás daar goeie rooiwyn, koffie, musiek en lekker mense is.

24/07/2026

Don't let the 31 August provisional tax deadline catch you by surprise!

If you're a provisional taxpayer, now is the time to get your tax affairs in order. Filing on time helps you avoid unnecessary penalties, interest and last-minute stress.

At Pienaar Stofberg, we're here to make the process as smooth and hassle-free as possible, so you can focus on what matters most.

📞 Contact our team today on 021 224 0309 and let us help you meet the deadline with confidence.

Want your business to be the top-listed Accountant in Durbanville?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Address


Unit 13, San Domenico, 10 Church Street
Durbanville
7550

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:00