03/06/2026
Gelukkige Verjaarsdag, Ryno! 🎉
Baie dankie vir al jou harde werk, leiding en toewyding. Jou visie, ondersteuning en volgehoue betrokkenheid maak 'n groot verskil en dra daartoe by dat Fin Tip kan groei en sukses behaal.
Jy is 'n baie belangrike deel van Fin Tip, en ons waardeer alles wat jy vir die maatskappy en span doen. Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met goeie gesondheid, geluk, sukses en baie mooi geleenthede.
Geniet jou spesiale dag en mag dit 'n wonderlike jaar vorentoe wees!
11/03/2026
🎉 Gelukkige Verjaarsdag, Elsa! 🎉
Vandag vier ons iemand wat ’n baie belangrike rol speel in die hart van FinTip Financial Services.
Elsa, jou toewyding, professionaliteit en sorg vir beide ons kliënte en ons span maak elke dag ’n verskil. Jou ervaring, insig en aandag aan detail help om te verseker dat ons besigheid altyd volgens die hoogste standaarde funksioneer.
Baie dankie vir die integriteit, leierskap en stabiliteit wat jy na FinTip bring. Ons waardeer jou ongelooflik baie.
Mag die nuwe jaar vir jou gevul wees met seëninge, goeie gesondheid en verdere sukses.
🎂 Gelukkige Verjaarsdag, Elsa!
— Die FinTip Span
24/10/2025
"It's the things no one sees that bring the results everybody wants" - Craig Groeschel
07/10/2025
🎉 Happy Birthday, Simone! 🎉
Dankie vir al jou harde werk en toewyding — dit word opreg waardeer.
Mag die Here jou ryklik seën en jou nog baie jare spaar.
Geniet jou spesiale dag! 🌸
12/08/2025
Jou dekking is nie net 'n polis nie - dit is 'n plan wat jou gesin se toekoms beskerm.
09/08/2025
🌸 Happy Women’s Day from FinTip Financial Services 🌸 Today we celebrate the incredible women who inspire us – in business, in our homes, and in our communities. To all the mothers, wives, daughters, and colleagues who lead with strength, wisdom, and grace – you are the real wealth-builders. At FinTip, we believe financial freedom is even more powerful when it’s in the hands of strong women. 💼💪 Here’s to the ones who budget like pros, invest like visionaries, and still manage to remember where everyone’s lost socks are. 💚 Build Wealth Wisely.
12/07/2025
Baie geluk met jou verjaarsdag Teresa! Fin Tip wens vir jou 'n geseënde en voorspoedige jaar 🥳
15/06/2025
“Dad always said: ‘Money doesn’t grow on trees’… That’s why we invest it wisely 🌳💸😉”
📞 079 507 5717
📧 [email protected]
🌐 www.fintip.co.za
Happy Father’s Day from FinTip – Build Wealth Wisely
03/06/2025
Baie geluk met jou verjaarsdag Ryno! Mag dit vir jou 'n geseënde en voorspoedige jaar wees! 🥳
11/03/2025
Baie geluk met jou verjaarsdag! Ons wens vir jou 'n geseënde en voorspoedige jaar! 🥳