Erasmus Steyn Incorporated

Erasmus Steyn Incorporated

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Erasmus Steyn Incorporated, Tax preparation service, 356 Rosemary Road, Pretoria.

Erasmus Steyn Inc is a new dynamic firm and prides itself on 30 years’ experience of Jan Erasmus, and the youthful exuberance of Ruhan Steyn to provide our clients with high quality professional services.

14/04/2026

Sekretariële dame (Senior pos) - CIPC

Ons is 'n medium grootte oudit firma wat op soek is na n sekretariële dame.

Voornemende vereistes is soos volg:
1. Deeglike kennis van CIPC.
2. Kennis van Greatsoft sal voordelig wees
3. Moet vlot Afrikaans kan praat en verstaan.
Additionele Inligting:
Kriminele en Krediet inspeksies sal gedoen word op alle kandidate wat gekies word vir 2de onderhoud. Indien jy nie terug hoor van ons binne drie dae nie was jou aansoek onsuksesvol.

Stuur asb volledige CV's na: [email protected]

14/04/2026

Oudit bestuurder opening:

Ons is 'n medium grootte oudit firma wat op soek is na n ouditbestuurder.

Voornemende bestuurder vereistes is soos volg:
1. SAICA Graad (Verkieslik ook Honeursgraad)
2. Suksesvolle voltooide SAICA klerkskap.
3. Kennis van Draftworx sal voordelig wees.
4. Moet vlot Afrikaans kan praat en verstaan.
Additionele Inligting:
Kriminele en Krediet inspeksies sal gedoen word op alle kandidate wat gekies word vir 2de onderhoud. Indien jy nie terug hoor van ons binne drie dae nie was jou aansoek onsuksesvol.

Stuur asb volledige CV's na: [email protected]

Want your business to be the top-listed Accountant in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


356 Rosemary Road
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 07:30 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30