Henk Niemand

Henk Niemand

Share

Your one stop insurance broker house

Photos from Henk Niemand's post 20/10/2025
26/02/2025

Zoni
Baie geluk met jou verjaarsdag jy is die beste dogter wat ek voor kon vra ek is liefvir jou met alles in my .Ek is geseƫnd om jou pa te kan wees

Photos from Henk Niemand's post 14/10/2023

Leen
My lewe saam met jou is n life journey wat ek oor en oor weer saam met jou sal doen,jy is my lewens maat,my beste pel ,my skouer om op te huil.Jy is die een mens op wie ek altyd kan vertrou en kan weet wat is liefde.Dankie vir 23 jaar se getroude lewe jy sal en is altyd my nr een

Photos from Henk Niemand's post 09/10/2022

Ivan
Geluk met jou week ,dit was vir my as pa n vooreg om die week te sien hoe jy jou passie uitleef.
Jy het nooit opgegee as iemand jou wou down druk nie net aangehou en aangehou .Jy is n voorbeeld van aanhouer wen.n yster is jy en ek is so trots op jou en Baie lief vir jou.Dankie vir almal se ondersteuning die week,en almal wat die moeite gedoen het om te kom kyk .Geluk met julle wen Noord Transvaal Noord plaat wenners.

Photos from Henk Niemand's post 25/05/2022

Dankie Hemelse Vader dat u nog n lewens jaar by Leen se lewe gesit het .Leen jy is dir beste ma en vrou wat enige iemand voor kan vra ek is liefvir jou met alles in my.Happy b day mag God al jou drome waar maak.Jy is een uit n miljoen

17/05/2022

Zonika Niemand Vandag is die begin van n nuwe era in jou lewe ,ek is supper trots op jou
Maak die beste van dit ,dankie Alma Skool vir die geleendheid wat julle Zonika gee om opgelei te kan word om sport te kan afrig.Ek kyk elke dag na jou en sien n wonderwerk.Jy sien die lewe altyd positief en jy pak alles aan met npositiewe gesindheid Love u Zoni

Photos from Henk Niemand's post 13/02/2022

Die tyd is nou om na jou finansiƫle sake te kyk

Photos from Henk Niemand's post 18/08/2021

Ivan
Baie geluk met jou B day , ek wil dankie se oor hoe jy die lewe aanpak en ek is moerse trots op jou.Jy is nie net my kind nie maar my beste pel.Pa is baie lief vir jou

Want your business to be the top-listed Accountant in Pretoria?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Address


498 Indiana Avenue
Pretoria
0084