15/03/2021
Ons het die afgelope tyd by Brink Botha Adviseurs besef dat baie mense TE veel vir TE min lewensdekking betaal. Baie mense is soms ook oorversekerd, wat beteken dat daar geleentheid mag wees vir spaar.
Al ooit so daaraan gedink? Los 'n comment en ons stuur vir jou 'n boodskap.
Alternatief kontak ons op:
Selfoon: 071 671 7799
Kantoor: 012 470 0744
E-pos: [email protected]
12/03/2021