14/06/2024
Iemand is lekker verveeld en het die week gedink om dis lekker om n internet d(t)rol te wees.
Ignoreer maar die ou se interessante aanmerkings, opmerkings en kritiek, hopelik raak hy moeg vir sy eie speletjie. In die tussentyd moet ek maar blok, delete en reageer.
Onthou dat as jy enige navrae of klagtes omtrent my of my besigheid het kan jy e-pos stuur na [email protected], waar die klagte of navrae na behore ondersoek sal word.
10/01/2024
Klink na 'n plan😊
Begin vandag!!! 53 koevertjies vir die res v d jaar. Die jaar het 53 weke so die koevertjies begin by R10 en eindig by R530. Elke week moet jy die bedrag van 'n koevertjie insit. Op die einde v d jaar sal dit dan uitwerk op R14000 wat gespaar is. Oulike idee wat Ek op FB gesien het.
26/12/2023
Gaan ons gim toe in die nuwejaar?
Moet mos ontslae raak van die rolletjies. Gesonde liggaam = gesonde gees.
Mediese fonds afslag by gims is nie noodwendig finansieël voordelig nie.
Volg hierdie skakel vir 'n weldeurdagte bespreking
You are being redirected...
10/11/2023
Hallo, neem gerus deel aan hierdie opname.
Jou insette sal ons help om beter begrip te kry van hoe verbruikers hulle geldsake in die huidige ekonomiese klimaat hanteer.
Hoor graag van jou
Verbruiker se hantering van geldsake
Opname om te bepaal hoe Suid-Afrikaanse verbruikers hulle geldsake hanteer in die huidige ekonomiese klimaat
28/10/2023
Sterkte Bokke! Ons staan agter julle.